SA Hunter/Jagter

ZEISS/SAJWV INTERTAK GHONGSKIETKOMPETISIE

Die ZEISS/SAJWV Intertak Ghongskietkompetisie is op 12 Oktober 2019 aangebied deur die Sandrivier-58-tak op die Gold-fields Game Ranch ongeveer 35km suid van Welkom op pad na Theunissen. Die Goldfields Game Ranch is ’n uitstekend toegeruste jagplaas met pragtige fasiliteite. Registrasie het vroegoggend plaasgevind op die stoep van die restaurant wat uitkyk op die rivier

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter2 min read
Redaksioneel
Beste lid en getroue leser, Ek rig hierdie skrywe aan u onder ietwat ongewone omstandighede en in my hoedanigheid as Hoof Uitvoerende Beampte (HUB) van die Suid-Afrikaanse Jagters- en Wildbewaringsvereniging. Weens omstandighede wat na my mening onge
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter5 min read
Voorbereiding Vir Die Jagseisoen
Die belangrikste toerusting vir enige jag is kortliks ’n geweer, ammunisie, teleskoop, verkyker, jagskoene, messe en ’n skietstok. Die heel belangrikste hier-van is beslis jou geweer en/of selfs jou boog. As jy ’n jaar gelede jou geweer in die hoek v

Related