SA Hunter/Jagter

HERLAAIPOTPOURRI – DEEL 23

Daar is ’n Latynse spreuk wat lui: DISCENDO ARMEMUS. In meer verstaanbare taal beteken dit “Bewapen jou met kennis”. Hierdie besondere insig van die ou Romeine is absoluut van toepassing op die handlaaier. ’n Mens moet dit vermy om blindelings of sommer goedsmoeds sekere herlaaipraktyke te volg. Dis noodsaaklik dat ons insig kry in handlaaipraktyke om sodoende ongewensdegevolge te voorkom.

VRAAG:

Dit word algemeen aanbeveel dat die smeermiddels wat op doppe gebruik word as jy hulle hervorm of pasdruk (resize), behoorlik verwyder moet word voordat jy die dop laai. Hoe kan dit effektief gedoen word sonder om die dop weer aan ’n volledige skoonmaakproses te onderwerp?

KASSIE SE KOMMENTAAR:

Smeermiddels aan doppe moet verwyder word en daar is verskeie metodes wat gevolg kan word. Om dit volledig te doen, moet ons aan die binnekant, sowel as die buitekant van die dop aandag gee. Die buitekant is die maklikste en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks