SA Hunter/Jagter

DIE SLINGERVEL

“Mik hoër, jy skiet vóór die voëls,” fluister Pa in my oor nadat my vyfde skoot ook niks oplewer nie. Ons lê langs mekaar, plat op ons mae op die wal van die groot gronddam. Voor ons op die water is daar dosyne watervoëls, ganse, eende en bleshoenders waarvan ons hopelik ’n paar gaan huis toe neem. Hier moet ek miskien net eers noem dat die jag van bleshoenders en poue in daardie dae, sover ons kennis gestrek het, nie onwettig was nie.

Ons was op my oom se plaas, Kalkdam in die Rietbron-distrik in die middel van die Karoo waar ons elke jaar vir ’n paar dae kuier. Die mense in dié wêreld is bekend vir hul gasvryheid en om ons dorpsjapies te onthaal, word daar gewoonlik een of ander jaguitstappie gereël. Daar was heelwat wild op my oom se plaas en ons was toegelaat om ’n steenbok of duiker in die hande te probeer kry. Ander wild wat gejag kon word, was hase, dassies, korhane en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter3 min read
Hodgdon’s Perfect pattern Powder
As many readers are aware, the price of shotgun cartridges is rocketing skywards for a variety of reasons, and handloading is becoming a more attractive proposition for South African shotgunners. This, however, creates a new set of problems: how to f
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit

Related Books & Audiobooks