BOSPOS Sê jou sê
Jul 15, 2019
3 minutes
WENBRIEF
JAGTERS STAAN SAAM
Reeds vir meer as 15 jaar vervoer ek sonder probleme die wild wat ek in Namibië skiet, net so in hulle velle (weens verskeie logiese redes) na Suid-Afrika.
Op Donderdag 6 Junie 2019 wou die amptenaar by die veterinêre dienste aan Namibië se kant van die grenspos my egter nie deurlaat met die twaalf springbokke in hul velle nie. Hoe meer ek en my beterhelfte, Ronel, beduie het dat ons dit al
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days