SA Hunter/Jagter

BOSPOS Sê jou sê

WENBRIEF

MAUSER-VRIEND

’n Mauser vertel: In 1980 het ek lid geword van ’n familie wat wapens respekteer en liefhet. My permanente blyplek was ’n stewige staalkluis om my te beveilig. Ek is in ’n seilsak vervoer sodat ek nie deur stampe beskadig kon word nie. Ek is gereeld skoongemaak en met ’n olielappie gevryf.

Met ons eerste jagtog het ek kaal gevoel sonder ’n teleskoop, maar het darem my kant gebring deur lekker rooibokbiltong huis toe te bring. Vir daardie sukses is ek beloon met ’n goedkoop, maar sierlike teleskoop op my rug.

Toe begin dinge gebeur. Ons word lid van die SA Jagtersvereniging en ek word gereeld skietbane toe geneem. Daar word verskillende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related Books & Audiobooks