SA Hunter/Jagter

PUNT INNIE WIND!

Die eerste bok, ’n blouwildebees, het veels te ver vir die 8x57 JS Mauser van my pa gestaan. Ek was die skut. Die tweede keer – en dié keer was dit ’n vark – het hy weer te naby gestaan. Dit was weer met die Mauser, en dit was die eerste middag van die jagprys wat ek by SA JAGTER/HUNTER-tydskrif gewen het en wat deur Mynhard Herholdt van die Noord-Kaapse Beroepsjagskool by Vanderkloofdam geskenk is.

“Dit gaan ’n lang paar dae word...” het dit droogweg van die manne agter op die Cruiser gekom. “Ja-nee, bokkoors speel nie met ’n man nie. Dis amper erger as Covid, want jy weet nie eens altyd dat jy dit het nie,” het iemand anders ewe lakoniek bygevoeg. Kotie, die een “PH”, het maar net droogweg geglim-lag. Ek het nogal gewonder wat hy so stilweg gedink (gevrees?) het. Daarby moet ek sê ek het lanklaas so kalm en rustig oor die twee skote gevoel – of het ek?

Laat ek voor begin. Nadat ek die goeie nuus gekry het oor die wonderlike jagprys wat drie stuks wild (’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Just recently, the IUCN (International Union for Conservation of Nature) downlisted the scimitar-horned oryx (Oryx dammah) from Extinct in the wild to Endangered. Thanks to the work done by the Environment Agency of Abu Dhabi, the scimitar-horned ory
SA Hunter/Jagter8 min read
Afrika Se Superkampioen
“I experienced two very different emotions at the same time: extreme fright, and the utmost respect. As I lay there and looked up at the buffalo, I had nothing but admiration for it, even though it was trying to kill me. For the briefest moment, the
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc

Related Books & Audiobooks