SA Hunter/Jagter

BOSPOS Sê jou sê...

WENBRIEF

JAG KAN DIE GELD LAAT INROL

In 2018 is ek op my eerste jagtog saam met my seun (toe 9 jaar oud), my swaer en sy seun in die Cradock-omgewing. Vanweë my beroep is ek bitter weinig in die natuur en hoor ek nooit die “stil geraas” van die veld nie. Om die oop veld te beleef soos net ’n jagter kán, om te sien wat soveel ander nie beskore is nie, het dus die spreekwoordelike skille van my oë laat afval.

Nou word my bloed warm wanneer daar van jag gepraat word. Ek wag tans op my bevoegdheidsertifikaat, waarna ek aansoek kan doen vir my eerste jaggeweer (die enigste, volgens my vrou). Ek behoort so teen 2046 my geweer te kry...

Hierdie gesloer van die polisie met die uitreik

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
GRIEKSE MOUSSAKA Met ’n Wildsvleiskinkel
Lae sappige vleis, soet eiervrug, romerige witsous met ’n bros dakkie kaas – alles gebak tot stomende perfeksie. Dít klink mos nou soos ’n plan! Ek het altyd wildsmaalvleis in my vrieskas en het die pakkie koedoevleis só gekyk en net daar besluit dit
SA Hunter/Jagter4 min read
Uit Die Blou Van Onse Hemel
Toe ek kind was, het daar in elke respektabele plaashuis ’n lugfoto ge-hang. So ’n skuins skoot oor die werf, met die woonhuis en die hoenderhok en die waenhuis en ’n paar omliggende lande. In swart en wit geneem, en agterna met die hand ingekleur om
SA Hunter/Jagter4 min read
Slagdoppies Watter Om Wanneer Te Gebruik
Theuns Lombard vra my verlede week hoe hy kan weet watter tipe slagdop-pie om saam met sy kruit en koeël in sy .30-06 te gebruik om die beste resultate te verkry. Hy wil ’n 165 grein Barnes TSX-koeël gebruik, saam met Lapua-doppe en Vihtavuori N550-d

Related Books & Audiobooks