SA Hunter/Jagter

JAG MET DIE KRUISBOOG

Baie geweerjagters wat reeds die meeste wildspesies met hul roere platgetrek het, is op soek na nuwe uitdagings. ’n Boog of ’n kruisboog sal gewis vir nuwe ervarings en avonture in die jag-veld sorg. Maar wat is die beste vir jag – ’n tradisionele boog/ kragboog of ’n kruisboog?

Daarmee kan ek ongelukkig nie help nie, want die een is nie noodwendig beter as die ander nie. En watter een van die twee wapens ’n jagter die beste sal pas, sal afhang van sy persoonlike voorkeure. Die konvensionele jagboog het gewis ’n romantiek van sy eie en min boogjagters sal maklik hul boë vir ’n kruisboog ruil. Om die waarheid te sê, ’n kruisboog het vir baie jare ’n slegte naam gehad en geen boogjagter met selfrespek sou daaraan raak nie. ’n Reeks toetse is so ’n paar dekades gelede in die VSA gedoen en die kruisboë van daardie jare het glad nie goed gevaar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter8 min read
Ek Het ’n Vriendin...
Ek het ’n vriendin, maar haar naam is nie Lisa soos Laurika Rauch se vriendin in die liedjie “Lisa se klavier” nie. Buiten ’n klavier, het my vriendin ook ’n plaas in Nieu-Seeland se Suid-Waikato-distrik. Ek het Karen, die vriendin met die plaas en d
SA Hunter/Jagter1 min read
About Our Cover...
The large-calibre British double rifle has always been a favourite weapon for dangerous game such as buffalo and elephant. They are still manufactured in small num- bers by a few rifle makers in Britain, Western Europe and elsewhere, and are very muc
SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the

Related Books & Audiobooks