Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

́n Toep vir Elke Stoep
́n Toep vir Elke Stoep
́n Toep vir Elke Stoep
Ebook83 pages57 minutes

́n Toep vir Elke Stoep

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Leef onbevrees, kry blitsantwoorde, probeer op koers bly terwyl jy nie moed verloor nie. Probeer om die regte ding te doen, terwyl jy die storms in jou lewe trotseer. Dalk kan jou eiesoortige reis ene van lig wees wat ander bemoedig.

Tel ‘n Toep vir elke stoep op en lees ‘n kort gedeelte. Jy kan self besluit HOE jy daarop wil reageer.

Plaas hierdie gids op ‘n plek waar jy dit selfs in die donker sal kan raakvat.

Oor die Skrywer

Helana Olivier, skrywer van verskeie boeke onder andere topverkoper “Ware verhale van hoop”, woon in Durban, Suid-Afrika. Sy is getroud en het drie volwasse kinders.
Sy behaal ‘n B A graad en ‘n nagraadse diploma in vertaalkunde aan die Universiteit van Stellenbosch asook ‘n lisensiaat in spraak en drama. Sy is op die uitvoerende komitee van The South African Association of Speech and Drama Teachers.

Sy het verskeie kursusse in berading gedoen en tree op as motiveringspreker.

LanguageEnglish
Release dateNov 11, 2019
ISBN9780463489727
́n Toep vir Elke Stoep

Read more from Helana Olivier

Related to ́n Toep vir Elke Stoep

Related ebooks

Self-Improvement For You

View More

Related articles

Reviews for ́n Toep vir Elke Stoep

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    ́n Toep vir Elke Stoep - Helana Olivier

    ´n Toep vir Elke Stoep

    Helana Olivier

    Illustrasies deur Ora Klopper

    Kopiereg © 2019 Helana Olivier

    Published by Helana Olivier Publishing at Smashwords

    Eerste uitgawe 2019

    Allr regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer, of deur enige elektroniese of meganiese middel weergegee word nie, hetsy deur fotokopiëring, skyf of band opname, of deur enige ander stelsel vir inligtingsbewaring, sonder die toestemming van die kopiereg houer.

    Die skrywer het alles moontlik probeer om die feite subjektief korrek weer te gee soos dit plaas gevind het. Daar is soms van skuil name gebruik om persone se identiteit te beskerm. As persone hulle situasies identifiseer en voel hulle is verkeerdelik, onwederregtelik of onregverdig aan gehaal en of benadeel sal die skrywer dit so gou as moontlik reg stel.

    Illustrasies deur Ora Klopper

    Taalversorging: Hermine Lourens

    Webtuiste: www.reachpublishers.co.za

    E-pos: reach@reachpublish.co.za

    Aanhalings uit die Skrif kom uit die Bybel in Afrikaans © 1983-vertaling met herformulerings deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming.

    Helana Olivier

    plolivr@mweb.co.za

    Opgedra aan

    ORA

    vir die pragtige kunswerke

    in hierdie boek

    HERMINE EN MIA

    vir julle bydraes om met woorde te toor

    Inhoudsopgawe

    Inleiding

    1. LEEF ONBEVREES

    2. WEES GEDULDIG

    3. GOEDHEID

    4. TEVREDENHEID

    5. TWEE IS BETER AS EEN

    6. VRA OM TE ONTVANG

    7. DANKBAARHEID

    8. JOU HELPER

    9. INSIG

    10. VERGIFNIS

    11. NOODSAAKLIKE LESSE

    12. ANGSTIGHEID

    13. ONGEDULD

    14. HELP ANDER

    15. STILTE

    16. JY SAL ONTVANG

    17. TWYFEL

    18. LEES OOR MY

    19. WYSHEID

    20. SONSTRAAL

    21. RUSDAG

    22. ONBEREIKBAAR VER

    23. DIE REGTE TYD

    24. DIE TONG

    25. JAMMER

    26. PRAAT OPBOUEND

    27. WEN-LEWENS

    28. HOOGMOED

    29. VREDE

    30. OORWINNING

    31. OORLEWING

    32. LEWEGEWENDE TAAL

    33. UITSONDERLIKE MAAKSEL

    34. BESONDERE VRUGTE

    35. MARATHON

    36. VERGELYKINGS/einddoel

    37. HERSTEL

    38. HOOGTES

    39. BELOFTE

    40. SUKSES

    41. KENNIS

    42. BLITS ANTWOORD

    43. SEËN

    44. MY KRAG

    45. LEWEGEWENDE WOORDE

    46. RUSTIGE ATMOSFEER

    47. WOORDE VERANDER WYSE

    48. ENGELE

    49. KOMPLIMENT

    50. GEVOELENS

    51. HARTKLOP

    52. MOEDELOOS

    53. SPESIFIEKE TAAK

    54. BESKERMING

    55. DOEN GOED

    56. GETROUHEID

    57. SPESIFIEKE GAWE

    58. DANKBAARHEIDSLYSIE

    59. JABES SE GEBED

    60. ´n GEJAAG NA ... PERFEKSIONISME

    61. MENSE EN LIEFDE VS PERFEKSIE EN PRESTASIE

    62. INTREE VIR VRIENDE

    63. DIE BESTE JY ?

    64. DAAGLIKSE NUWE BEGIN

    65. BELEDIGINGS

    66. VERSOEN

    67. VASBERADENHEID

    68. LEWENSTORME

    69. WEES LIG

    70. HANDE EN VOETE

    71. DIE REGTE DING

    72. VERSTEURDE GEMOEDSRUS

    73. GIF

    74. MAAR HERE ..

    75. WAT IS IN JOU HAND?

    76. ELKE ONDERVINDING

    77. DIE HUIDIGE TAAK

    78. VERGELYKINGS

    79. JALOESIE

    80. KOPSTAMP

    81. WAPENRUSTING

    82. TEVREDENHEID

    83. ONS GESELS

    84. UNIEKE VERMOË

    85. EWIGE WATER

    86. TYDELIKE PLEK

    87. MOED VERLOOR

    88. OP KOERS

    89. HEILIGE GEES

    90. SPESIFIEKE DOEL

    91. IN DIE REDE VAL

    92. BID

    93. OPWINDENDE GEESTELIKE REIS

    94. TEENSTAND

    95. CHAOS

    96. NEDERIGHEID

    97. UITERSTE VERMOEIDHEID

    98. FISIESE UITPUTTING

    99. EENSAAMHEID

    100. VASBYT

    101. KLEIN SUKSESSE

    102. GEEN BEHEER

    103. PANIEKBEVANGE

    104. NUWE GEDAGTES

    105. TALENTE

    106. BID VOLGENS MY WIL

    107. DIE REGTE DING

    108. BESIGE BESTAAN

    109. AFDRAAIPAAIE

    110. JOU EIESOORTIGE REIS

    111. GEBEDSINTREDE

    112. 7 DINGE WAT EK HAAT

    113. NEGATIEWE GEDAGTES

    114. GOEDHARTIGHEID

    115. VERBEELDING

    116. VERSOEK AAN ´n ENGEL

    117. ERKENNING

    118. JALOESIE

    119. LUISTER

    120. ONBELANGRIKE TAKE

    121. MEDEDEELSAAMHEID

    122. AFHANKLIKHEID

    123. DIE GAWE VAN TROOS EN HULP

    124. BESONDER UITSONDERLIK

    125. BEOORDELAAR

    126. VERWERPING

    127. SELFSUG

    128. WOORDE = DADE

    129. KONSEKWENTE GEDRAG

    130. HOOPLOOS

    131. GEESTELIKE OORLEWING

    132. HARTSBESKERMING

    133. GELOOF

    134. MY DADE VAN TROU

    135. SLEGTE NUUS

    136. ALOMTEENWOORDIG

    137. RUS

    138. RIGTINGWYSER VIR JOU

    139. OORVOL

    140. WARE KENNIS=DIEN MY

    141. EMOSIES

    142. OORWERK

    So moet julle bid:

    Inleiding

    Volgens Techopedia.com, verskaf elke toep op ons selfone slegs ´n beperkte en ´n geïsoleerde funksie. In hierdie boek wil ons vir jou ´n toep verskaf wat ewigheidswaarde het en wat lei tot goeie keuses met langdurige gevolge.

    Jy gebruik die toeps op jou selfoon soos benodig. Party toeps word op ´n gereelde grondslag geraadpleeg, maar andere word slegs oopgemaak soos benodig. Net soos wat jy jou selfoon orals saam met jou neem, stel ons voor dat jy hierdie gids iewers plaas waar jy maklik jou hande daarop kan lê. Laat dit dien as ´n daaglikse toep tot die Woord van God waar jy van die eerste tot die laaste bladsy vertroos en bemagtig sal word in die wete dat Hy saam met jou is.

    Gebruik hierdie boek om vinnige antwoorde te kry.

    Herinner jouself daaraan dat stiltetyd om Bybelstudie te doen nie ´n luukse behoort te wees nie, maar ´n noodsaaklikheid.

    Alomteenwoordige Vader

    Beskermende Gees

    Liefdevolle Jesus

    leer ons oor

    genade

    wysheid en insig

    dankbaarheid

    vrygewigheid

    sodat u wil ook

    op

    Aarde sal geskied

    soos in die Hemel.

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1