Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Beginners Kitsgids Tot Passiewe Inkomste: Leer Beproefde Metodes
Beginners Kitsgids Tot Passiewe Inkomste: Leer Beproefde Metodes
Beginners Kitsgids Tot Passiewe Inkomste: Leer Beproefde Metodes
Ebook37 pages27 minutes

Beginners Kitsgids Tot Passiewe Inkomste: Leer Beproefde Metodes

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Het jy geweet dat die internet verantwoordelik is vir die maak van meer miljoenêrs as enige ander medium in die geskiedenis?
Die bou van 'n soliede aanlyn besigheid wat inkomste genereer kan uiters winsgewend wees indien dit korrek gedoen word. Daar is so baie verskillende maniere om inkomste aanlyn te verdien en jy het die vryheid om die opsies te kies wat jou die beste pas.
Die grootste voordeel van 'n inkomste aanlyn is dat jy die keuse het om veelvuldige inkomste strome te skep.
As jy ernstig is, is dit moontlik om jou aanlyn inkomste te groei tot op die punt waar dit jou maandelikse salaris heeltemal kan vervang. 
Die geleenthede soos uiteengesit in hierdie boek gee jou 'n bietjie insig in sommige hoogs effektiewe maniere om werklike inkomste strome te genereer.
Is jy gereed?  Laat ons begin ….  
LanguageAfrikaans
Release dateDec 19, 2017
ISBN9781547502479
Beginners Kitsgids Tot Passiewe Inkomste: Leer Beproefde Metodes

Related to Beginners Kitsgids Tot Passiewe Inkomste

Related ebooks

Related articles

Reviews for Beginners Kitsgids Tot Passiewe Inkomste

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Beginners Kitsgids Tot Passiewe Inkomste - Alex Nkenchor Uwajeh

    2014

    Alle inhoud kopiereg © 2014

    ––––––––

    Regskennisgewing:

    Hierdie boek word deur kopiereg beskerm. Hierdie is slegs vir persoonlike gebruik. Jy kan nie enige gedeelte van die inhoud in hierdie boek wysig, versprei, verkoop, gebruik, aanhaal of parafraseer sonder die toestemming van die skrywer nie.  Regstappe sal geneem word indien jy oortree.

    Inleiding

    Het jy geweet die internet is verantwoordelik vir die maak van meer millionêrs as enige ander medium in die geskiedenis.   As jy 'n inkomste kan verdien deur gebruik van 'n skootrekenaar en 'n internet verbinding, dan raak dit moontlik om geld vanaf enige plek in die wêreld te verdien.

    Die vermoë om aanlyn 'n ekstra inkomste te verdien gee jou die geleentheid om die salaristjek wat jy maandeliks ontvang, aan te vul. Jy kan die addisionele kontant gebruik om skuld te betaal, te belê in nuwe geleenthede, om daardie langverwagte vakansie te neem, of om bloot dinge te koop wat jy graag wil hê.

    As jy ernstig is, is dit ook moontlik om jou aanlyn inkomste te verhoog tot op 'n punt waar dit jou maandelikse salaris kan vervang.

    Indien dit korrek gedoen word kan 'n stewige aanlyn besigheid wat vir jou inkomste genereer uiters winsgewend wees.  Trouens, daar is so baie verskillende maniere om inkomste aanlyn te verdien en jy het die keuse om jou besigheid rondom daardie opsies, wat jou die beste pas, te skep.

    Die grootste voordeel daarvan om 'n inkomste aanlyn te genereer is dat jy die vryheid het om veelvoudige strome van inkomste met jou pogings te skep.  Daar is ook die geleenthede om passiewe inkomste strome, waar jy steeds betaal word lank nadat jy die aanvanklike werk gedoen het, te skep.

    As jy soos die meeste mense is, sal jy gereed wees om aanlyn te spring en te begin.  Ongelukkig, nes die meeste ander nuwe entrepreneurs, kan dit moeilik wees om te weet watter geleenthede vir jou sal werk en watter is 'n vermorsing van jou tyd en moeite.

    'n Vinnige soektog op enige groot soekenjin vir maak geld aanlyn sal miljoene resultate lewer.  Jy mag dalk 'n paar sent verdien met 'n paar van hierdie geleenthede, maar om 'n paar sent te verdien is nie dieselfde as om 'n werklike, volhoubare inkomste te skep wat jou kan help om finansieël vry te wees nie.

    Dit

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1