BEGIN JOU EIE BESIGHEID
Jun 17, 2022
4 minutes
deur INA OPPERMAN
illustrasie HANNES KOEGELENBERG
Selfs al het jy ân goeie idee oor wat jy wil verkoop, kan dit steeds baie oorweldigend wees om jou eie onderneming te begin. Om sake te vergemaklik lys ons die vier hoofkategorieĂŤ wat jou sal help om dinge behoorlik en reg aan te pak sodat jy by ân punt kan kom waar jy dit regtig ernstig kan oorweeg om ân onderneming te begin.
1. Besluit wat jy gaan verkoop.
2. Besluit op ân naam en sakestruktuur.
3. Stel ân sakeplan op.
4. Registreer jou onderneming as ân regsentiteit.
1. HOE BESLUIT EK WAT EK GAAN VERKOOP?
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days