Kuier

WEESJÝ DIEBAAS

Met werkgeleenthede wat sedert die begin van lockdown met amper 25% gekrimp het, is nou die tyd om hierdie krisis in ’n geleentheid te omskep en jou eie baas te word – óf jy nou ’n vryskutwerker wil word, óf jou eie besigheid wil begin. Dit is harde werk, maar kan baie lekker vrugte afwerp as jy dit reg benader.

Deesdae kan ’n mens amper enige ding online doen – selfs jou brood en botter verdien as vryskut (freelancer). Van die tipe werke wat beskikbaar is, is online tutoring, admin, data entry, kliëntediens… Die opsies is eindeloos.

Maar jou geldsake en belasting-implikasies kan ’n kopseer wees as jy dit nie reg bestuur nie.“Ek probeer nou al vir ’n jaar ’n suksesvolle freelancer wees, maar dis so

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related