Vrouekeur

Maak geld met JOU REKENAAR

Jy wil ekstra geld maak, maar weet nie hoe nie. Ons het ’n paar idees bymekaargekry wat kan help.

Aanlyn meningopnames

Verskeie maatskappye bied meningsopnames op die internet aan. Kort, eenvoudige opnames gaan jou nou nie ryk maak nie, maar dis ’n lekker manier om ’n paar rand te maak terwyl jy in jou pajamas voor die rekenaar sit. Webwerwe soos hierdie stel mense van oor die wêreld aan om aan duisende verskillende meningsopnames deel te neem. Vergoeding neem die vorm aan geskenkbewyse of kontant aan. Die meeste webwerwe betaal ’n paar rand vir ’n paar minute se werk, maar hoe langer die meningspeiling en hoe meer dinkwerk dit verg, hoe meer word jy betaal. Daar is honderde webwerwe wat sulke meningspeilings aanbied. Loer gerus na dié drie (al drie is oop vir Suid-Afrikaners): Mystery Shopper, MOBROG, SurveySavvy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Vrouekeur

Vrouekeur3 min read
Besonderse BOLPLANTE
Affodille en tulpe is sekerlik van die mooiste bolplante wat daar is, maar mens moenie van hul families vergeet nie. Daar is talle bolplante, veral ons inheemse spesies, wat op ’n plekkie in tuine wag. Die veranderinge wat herfs aan die natuur bring
Vrouekeur3 min read
VRIENDSKAP Se Prys
In die tyd toe besoekers ons dorpie tydens vakansietye oorval het, was al ons gastehuise vol bespreek. Daar was besoekers wat met viertrekke (of selfs peperduur bergfietse) Gamkaskloof toe gery het. Die hoofstraat was sulke tye dan besiger as Sandton
Vrouekeur1 min read
Fotoblokraai
Voltooi die blokraai en gebruik die omkringde letters om die versteekte woord of naam te ontsyfer. Leidraad: Lewendige, opgewekte dansklanke OPLOSSING – Opskopmusiek

Related