Huisgenoot

LIG DIE ANKER

BAIE mense hunker na ’n aftreehuisie by die see, maar John en Selena Dickie se droom was letterlik so groot soos die sewe oseane.

Maar om die wêreld vol te vaar het jy ’n seiljag nodig. Toe spring dié twee Johannesburgers vyf jaar gelede aan die werk en bou self een – al het hulle geen ervaring van bootbou en seiljagvaart gehad nie.

Vandag, op 60, is hul huis van stene verkoop en hul nuwe tuiste te water gelaat. En hulle kan skaars wag vir al die avonture anderkant die horison.

Dis ’n reënerige dag toe Huisgenoot by Simonstad aan boord van hul seiljag gaan. Betwixt is die naam op die romp.

Dit het bloedsweet en vasbyt gekos om hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Jou Regte In ’n Saamwoonverhouding
1 Wat is ’n saamwoonverhouding? Dit is as jy en jou lewensmaat elke aspek van jul lewe – soos verblyf, finansies en huishoudelike verantwoordelikhede – deel, maar nie getroud of in ’n burgerlike vennootskap is nie, sê Danielle Mylie van die regsfirma
Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot1 min read
Fiks En Vrolik In Mauritius
DIS maklik om goed te voel as jy op Mauritius vakansie hou – maar dis nie ál rede vir daardie glimlag op die aanbieder HENCK CONREY se bakkies nie. Henck, die aanbieder van Vat jou goed en trek! op kykNET, was onlangs ook in die program Fiks of niks

Related Books & Audiobooks