Landbouweekblad

Vat die juk, en trek

Osmeester Piet Breytenbach knyp sy een oog toe terwyl reëndruppels van sy hoed se breë rand wegspat. Kyk, ’n mens is nie ondankbaar oor reën nie, maar kon dit nie maar gewag het tot hy en sy touleiers die osse ingespan en almal op die ossewa kon ry nie?

Dié nat herfs en modderspul toon egter die moeilike omstandighede waarin Voortrekkers meer as 180 jaar gelede oor berge en dale getrek en in wind en weer oorleef het.

Gedurende die twee dae van die In die Laer-uitstalling in Kimberley hou Piet en sy vrou, Marina, asook Jaco en Endrietta van Rensburg demonstrasies oor hoe kerse en loodkoeëls gegiet, melktert op ’n vuur gebak en ’n vuurwarm ysterband om ’n houtwiel getrek is.

John Roderick, ook ’n lid van die Trekboervereniging wat in die Diamantstad bly, het sy spoggerig beskilderde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related