Landbouweekblad

Sterkmanne, swaargewigte en snaakse stokperdjies

STERKMAN-STORIES

In 1959 bied Landbouweekblad vyf ghienies aan vir staaltjies oor sterk manne.

Verskeie kragreuse laat van hulle hoor:

Die 20-jarige mnr. Lance Tomlinson van Bontebokskloof, Buffeljachts, gooi uitgegroeide Merinoskape teen ’n tempo van 300 per uur soos klein lammertjies in die dipgat. Hy verkies rou kos bo gaar kos en eet elke dag ’n dosyn eiers een ná die ander.

Mnr. Soon Campher van die plaas Ebenhaezer in die distrik Vredefort kon op 16 jaar oud al ’n sak mielies op sy kop lig en dra. Die enigste gewig waarmee hy kon oefen, was die stuk treinspoor wat sy pa as aambeeld gebruik het. Dié kon hy al op twaalf bokant sy kop lig.

’n Brief oor die “Simson van die Knysnabosse” het veral beïndruk. Só skryf J.F. van Huyssteen:

“Hier is die verhaal van wyle oom Ike Cowley, wat ’n wa met houtblokke belaai ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
‘Jy Moet Iemand In Die Oë Kyk’
Vrystaat Landbou het in 1904 ontstaan en julle het die 120-jarige bestaan in Maart 2024 gevier. Watter ooreenkomste sien jy tussen die kwessies wat boere 120 jaar gelede moes trotseer en vandag? Elke tydperk het verskillende probleme gehad. Die boere
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
’N GESAGHEBBENDE verslag deur PwC oor vyf dwingende wêreldkwessies en hul implikasies is onlangs bekend gestel. Sowat tien jaar gelede is die vyf faktore – toenemende ongelyke welvaartverspreiding, demografiese druk, ’n toename in nasionalisme en pop
Landbouweekblad3 min read
Kalender
5-7 JUNIE: Agbiz-kongres. Sun City-konferensiesentrum. E-pos: temba@agbiz.co.za 12-13 JUNIE: Nasionale Wolkwekersvereniging-kongres. Tel. 041 365 5030. Web: nwga.co.za 25-27 JUNIE: Africa Agri Techkonferensie. CSIR-konferensiesentrum, Pretoria. Tel.

Related