Kuier

VRA DR. JOLENE

Só lyk ipekonders

Vraag

IS DIT SIEKTE OF AANSIT?

Dokter, ek is ‘n 55-jarige vrou en meestal blakend gesond. Die probleem is eintlik my man. Hy maak van ‘n gewone verkoue asof hy by die doodsdeur is, en dit het al ‘n punt bereik waar ek nie meer glo hy is regtig so siek wanneer hy sleg voel nie.

Ek het ‘n bietjie gaan oplees oor ipekonders en wil graag weet: Hoe algemeen is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier5 min read
Om ‘N ‘Amma’ Soes Dié Te Hê
Nadat sy en haar man uitmekaar is, was daar dikwels nie kos in die huis vir haar ses kinders nie. Dan het Charmaine Africa gedoen wat sy by haar ma geleer het: Gaan op jou knieë. Praat met die Here. Bid. Sy't Hom gevra om asseblief ietsie te voorsien
Kuier5 min read
Kelders Van Geheime
Geheime, intrige, boeiende storielyne…In Januarie het die kameras begin rol naby Franschhoek op die stel van e.tv se eerste plaaslik vervaardigde Afrikaanse daaglikse drama, en op 6 Mei maak dié nuutjie, Kelders van Geheime, sy TV-debuut. Dit draai o

Related