Kuier

GETY DRAAI OOR VERMISTE JOSLIN

‘n Ma, smekend en huilend op haar knieë oor haar dogtertjie wat spoorloos verdwyn het. ’n Gemeenskap verskeur tussen help soek en klippe gooi. Die storie van die vermiste Joslin Smith (6) is ’n alte bekende een in Suid-Afrika, en veral die Wes-Kaap.

Met Kuier se druktyd meer as ’n week later was Joslin nog nie opgespoor nie. En die gety het begin draai in Saldanhabaai aan die Weskus, waar elke steen, struik en stuk strand gefynkam is op soek na dié dogtertjie met die groot groen ogies.

Toe kort voor druktyd met haar ma, Kelly Smith (33), gesels, was dit in ’n oproerige, gespanne agtergrond. Met die gemeenskap wat volgehou het sy en haar kêrel, Jacquin Appollis – in wie se sorg Joslin gelaat is op die dag van haar verdwyning – weet waar die dogtertjie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 313 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD, MISHA JORDAAN EN FANI MAHUNTSI ■
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van

Related