Huisgenoot

MY KIND DOODGESKIET NÁ HARDE MUSIEK

DIS die soort vreedsame huislike toneel wat oral oor naweke afspeel. ’n Voorskoolse meisie hou haar besig terwyl haar pa aandete maak. Hy draai sy gunstelingliedjie harder; dis hoe hy ontspan. Nes op enige gewone Vrydagaand.

Maar in Boksburg is dinge vanaand op die punt om lelik skeef te loop. Want toe Klaas du Toit (37) se buurman oorkant die straat, Evan Swanson (72), kom kla oor die harde musiek, breek ’n rusie uit. Die onderonsie verskuif van Klaas se voordeur na die sypaadjie oorkant die straat – en dan klap twee skote.

In ’n vensterbank sit die peuter en kyk hoe haar pa roerloos op die sypaadjie bly lê. Sy kan nie na hom toe gaan nie, want Klaas, ’n enkelouer, het die huis gesluit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related