Huisgenoot

DIE STRES VAN VERHUISING

BAIE mense het die afgelope twee maande die nuwe jaar begin deur na ’n nuwe woonplek te verhuis. Soms na ’n ander adres op dieselfde dorp, maar dikwels selfs na ’n ander provinsie. Hier is raad van ’n paar lesers oor hoe om verhuising te hanteer en dinge makliker te maak.

MILLIE

Die laaste keer wat ek verhuis het, was sowat 15 jaar gelede. Om ’n goeie verhuisingsmaatskappy te huur was hopeloos te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related