Kuier

TOETSE WAT JOU LEWE KAN RED

GESONDHEID

Jy het jou dalk voorgeneem om in 2024 jou gesondheid ’n prioriteit te maak – minder gemorskos te eet, elke dag ’n ent te gaan stap of draf, of dalk minder alkohol te drink. Maar gesondheid gaan nie net oor leefstylveranderinge nie.

Jy kan ’n paar lewensgevaarlike siektes vermy as jy jou dokter as ’n vennoot by jou gesondheidsreis betrek, of minstens betyds behandeling kry wat jou kans op oorlewing kan verbeter.

“Daar word algemeen aanvaar dat mans en vroue wat heeltemal gesond is, steeds van hul 50’s af jaarliks ’n roetine-ondersoek by hul huisdokter moet ondergaan,” sê dr. André Dreyer, ’n onkoloog by die Cancercare-eenheid in George.

Die liggaam kan vergelyk word met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related