Huisgenoot

TOETSE WAT JOU LEWE KAN RED

JY HET jou dalk voorgeneem dat jy in 2024 jou gesondheid ’n prioriteit gaan maak. Minder gemorskos gaan eet, elke dag ’n lang ent gaan stap of draf, dalk minder alkohol drink.

Maar gesondheid gaan nie net oor leef-stylveranderinge nie. As jy jou dokter as ’n vennoot by jou gesondheidsreis betrek, kan jy dalk ’n paar lewensbedreigende siektes afweer, of ten minste betyds behandeling kry wat jou kans op oorlewing kan verbeter.

“Daar word algemeen aanvaar dat mans en vroue wat heeltemal gesond is steeds van hul 50’s af jaarliks ’n roetinebesoek aan ’n huisdokter moet bring,” sê dr. André Dreyer, ’n onkoloog by die Cancercare- eenheid in George.

Die liggaam kan vergelyk word met ’n motor wat gereeld gediens moet word (mediese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related