Kuier

KYK UIT VIR KANKAR

Kanker is een van die grootste oorsake van sterftes ter wêreld. Volgens die Nasionale Kanker Register (NCR) staan een uit elke sewe Suid-Afrikaanse vroue ’n kans om kanker in hul leeftyd te ontwikkel.

Kanker is ’n gruwelike siekte wat mense en hul families nie net fisies nie, maar ook emosioneel aftakel. Hier by Kuier self het ons al ontelbaar baie kankerstories gedoen en dit het selfs al ons eie spanlede geraak, so ons ken die verwoestende impak wanneer die“groot K”aan jou deur kom klop.

LUISTER NA JOU LYF

Lorna Pienaar (62) van Kaapstad moedig kankerlyers aan om positief te bly.“Ek lewe nou al vir sewe jaar met kanker en as ek eerlik is,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 312 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: ER LOMBARD EN INSTAGRAM/@CHEFREUBENRIFFEL, @GRANT9_WILLIAMS ■
Kuier1 min read
Hou Rekord!
Boniwe sê die beste manier om ‘n toksiese werkgewer te hanteer, is om ‘n saak te bou. As jy voel iets maak jou ongemaklik, iets is onregverdig of laat jou geïntimideerd of minderwaardig voel, moet jy eerstens jou bestuurder laat weet. “Dokumenteer di
Kuier1 min read
Blokraai
NR. 372 1. Seun van ‘n ridder (9) 10. Ook hier (2) 12. Vrag (6) 13. Varswatervis (5) 14. Sluit ‘n gebed daarmee (4) 15. Pa en ma (5) 17. Tevore reeds (2) 18. Tronkkamer (3) 19. Onderaardse gange (7) 20. Ma-honde (4) 23. Kernagtige (7) 26. Gedagte (4)

Related