Huisgenoot

DIE LIEFLIKSTE LEEUEAANDEEL

‘ONS WOU WYS WAT DIT VERG VIR ’N KLEINTJIE OM IN DIE NATUUR GROOT TE WORD’

SAMANTHA TARRANT-PHILLIPS (30), KINEMATOGRAAF, MBOMBELA

‘IN DIE Zambiese bosveld het ek ’n walkie-talkie langs die bed gehad. En vieruur die oggend kom ’n stem oor die radio: “Sam, moenie uit jou tent klim nie!” Hoekom nie? En my vervaardiger Katy sê: “Die leeus is reg buite jou tent!”

Dankie tog sy het my gewaarsku. Jy’s versigtig wanneer jy jou tent verlaat, maar jy stap dikwels eers uit voor jy kyk. Maar as ek dit gedoen het, was ek dood. Want die ma het haar drie welpies gebring en hulle het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related