Landbouweekblad

Moenie dat dit met jou gebeur nie

Daar is iets ekstra treurigs en tragies aan ’n begrafnis vir slagoffers van sogenoemde plaasmoorde. Dit help egter min om die vele redes vir sulke misdade te probeer ontleed sonder om vordering te maak met die bekamping daarvan nie. Ons kan eenvoudig nie toelaat dat moorde voortduur terwyl slim mense (en ook domastrantes) daaroor debatteer nie.

Dit is soms asof openbare besprekings oor plaasmoorde gevolg word deur ’n nuwe vlaag aanvalle. Die boodskap word versprei dat boere maklike, sagter teikens is.

Tog, ondanks die potensiële gevare op die platteland, voel baie boere steeds veiliger op die plaas as in ’n stad. Veral ouer boere sê reguit hulle waag eerder hul lewe en bly aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related