REDAKTEURSBRIEF
Apr 23, 2021
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
ANDERKANT DIE REËNBOOG
WIE IS IN BEHEER?
Uitgelewer. Dít is die woord waarna ek soek terwyl ek dié brief nou vir die vyfde keer van voor af begin.
Hoe anders kan ’n mens die onverkwiklike situasie beskryf wat onlangs op Piet Retief in Mpumalanga afgespeel het? Niemand, buiten diegene wat daar was, weet wat werklik gebeur het nie.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days