Weg!

MET MY EIE OË

Twee paradysvlieëvangers het in Oktober 2021 in ’n silwereik in ons tuin in die voorstad Klein Windhoek begin nesbou. Ek het in verwondering toegekyk hoe die voëls boumateriaal in hulle snawels aandra: worteltjies, bollings spinnerakke, stukkies bas, droë blare... Die vlak nessie het gou vorm gekry. Daarna het hulle dit mooi gekamoefleer en die buitekant versterk. Die nes het in ’n vurk aan die , en was só geplaas dat ek dit maklik kon afneem.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg9 min read
Mense Se Lense
Canon EOS R7Sigma 150-600 mm-lens DENISE VERTEL: Hierdie piepklein kleinrooiborssuikerbekkie is ’n gereelde besoeker in ons tuin in Worcester. Maar hy bly net te vinnig en te rats vir my. In meer as 100 foto’s is hy nooit netjies in die raam nie, of
Weg4 min read
Maak ’n Plan Met Plastiek
Kyk ’n bietjie om jou rond en jy sal binne sekondes ’n hele klomp plastiekgoed sien. Dis óral! Plastiek kan op allerlei maniere gevorm word, daarom word alles van ’n tandeborsel en ’n rekenaarmuis tot mediese toerusting en onderdele vir motors daarva
Weg2 min read
Met My Eie Oë
Dit was die oggend net ná 6 vm. toe ons groep saam met gidse en spoorsnyers op twee wildritvoertuie vertrek het. Sowat ’n uur later het ons gids per radio gehoor dat ’n trop van nege leeus ’n buffelkalf platgetrek het, en hy’t ons soontoe gehaas. Daa

Related