Weg!

VOËLS DEUR FAANSIE PEACOCK HEI, WAT WAS DAAI?!

k is al my hele lewe lank ’n fanatiese voëlkyker en besing dié stokperdjie se lof met elke halwe kans wat ek kry. Dit bring ’n mens buite, dit leer jou om die skoonheid van klein dingetjies te waardeer, dit verskerp ál jou sintuie, stimuleer jou brein, smee blywende vriendskapsbande en dien ook as ’n uitstekende verskoning om reistydskrifte aan te skaf! Maar ek moet tog – teen my sin – erken dat dit wel ’n paar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg5 min read
Ken Jy Al Dié Dagroetes?
Welmé de Beer, George welme.debeer Vensterberg (1 309 m) is definitief die piek wat my met die mooiste uitsigte beloon, ongeag die tyd van die dag. Met sonopkoms en sonsondergang doen die piek sy naam gestand, veral as daar ’n paar dramatiese wolke
Weg9 min read
Die Wildekus Se Wildste
Die Wildekus se naam vertel jou alles wat jy moet weet: Dis afgeleë, onderontwikkel en deurspek met egte wilde plekke. En Pondoland, tussen die Mthatha- en Mtamvunarivier waar die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal bladskud, is nog die heel “wildste” deel. Hi
Weg2 min read
Die aanloklike Langeberg
Wanneer ’n mens na ’n kaart van die Wes-Kaap kyk, krul die Langeberg soos ’n skalkse glimlag oor die landskap. Dié gebergte – deel van die Kaapse Plooiberge – strek van Worcester in die weste oor nagenoeg 170 km tot by Riversdal in die ooste. Sy suid

Related