Weg!

MET MY EIE OË

Dit was die oggend net ná 6 vm. toe ons groep saam met gidse en spoorsnyers op twee wildritvoertuie vertrek het. Sowat ’n uur later het ons gids per radio gehoor dat ’n trop van nege leeus ’n buffelkalf platgetrek het, en hy’t ons soontoe gehaas.

Daar het die trop (drie mannetjies, vyf wyfies en Die ander buffels was ook nog daar rond en het die leeus stadig genader. Die volgende oomblik het drie van die buffels skielik op die leeus afgestorm en daarin geslaag om die katte van die kalfie – wat wonder bo wonder nog geleef het! – te verjaag. Die kalf het regopgestrompel en saam met die ander buffels na die veiligheid van die groter trop teruggekeer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg2 min read
Sterreweg
Wanneer een hemelliggaam voor ’n ander inbeweeg, praat ons van ’n “okkultasie”. Die bekendste voorbeeld hiervan is natuurlik ’n sonsverduistering wanneer die maan voor die son inbeweeg. Die maan beweeg ook voor sterre verby. ’n Mens sou dink dit gebe
Weg4 min read
Stap Hier
In die Langeberg buite Swellendam hou die sogenaamde uurkoppe oor die dorp wag. Dié vier prominente kruine – Tienuur-, Elfuur-, Twaalf- en Eenuurkop – reik almal tussen 1 100 m en 1 450 m die lug in. Volgens oorlewering het transportryers wat met vra
Weg9 min read
Mense Se Lense
Canon EOS R7Sigma 150-600 mm-lens DENISE VERTEL: Hierdie piepklein kleinrooiborssuikerbekkie is ’n gereelde besoeker in ons tuin in Worcester. Maar hy bly net te vinnig en te rats vir my. In meer as 100 foto’s is hy nooit netjies in die raam nie, of

Related Books & Audiobooks