Avontuur Afrika

’n Terugblik op die verlede

Min mense weet dat Machadodorp (of eNtokozweni, soos dit nou amptelik bekend staan), eens die hoofstad van die Republiek van Transvaal was. Na die besetting van Pretoria deur die Britse soldate tydens die Tweede Boere Oorlog, het President Paul Kruger en sy kabinet daarheen gevlug, die dorp as die hoofstad geproklameer en vir ‘n paar maande gedurende 1900 treinwaens as hul kantore gebruik.

Die dorp het oorspronklik ‘Geluk’ geheet, vernoem na die plaas waarop die treinstasie gebou was. Dis in 1894 na Joachim Machado, ‘n ingenieur van Portugese herkoms wat opmetings vir die Nelspruit-Delagoa spoorlyn gedoen het, vernoem.

Die Land Rover Bush Run-groep het besluit dat hierdie vergete klein plekkie langs die N4 op die platorand van Mpumalanga die ideale bestemming sou wees om tydens die Erfenisdag-langnaweek te gaan verken. Kobus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
Klein En Bruin Maak Dinge Moeilik
KBV’s word oor die algemeen as die mees uitdagende groep voëls om van mekaar te onderskei, beskou aangesien almal… wel… klein, bruin, vaal en erg soortgelyk in voorkoms is. Maar moenie jou brein (of is dit nou ‘bruin’) breek nie – ons is hier om jou
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p

Related