Huisgenoot

1944-2023 TOT SIENS, JERRY SPRINGER

HY HET die goorder kant van die menslike geaardheid as vermaak opgedis – en mense hul vuil wasgoed gereeld in die openbaar laat was.

In sy program kon paartjies al hul donkerste dinge in die fel kollig van ’n ateljee-en televisiegehoor deel. Rugstekery, verraad, ontrouheid – dit alles het deelnemers in sy program soms sommer baie direk bespreek.

En wanneer die wrokkige partye mekaar voor die kameras te lyf gegaan het, het die ateljeegehoor uitgeroep: “Jerry! Jerry! Jerry!”

Maar al was sy geselsprogram, Jerry Springer, ’n arena vir moddergooiery, het Jerry (79) sy eie lewe privaat gehou.

Selfs die televisieaanbieder se stryd teen pankreaskanker was ’n familiegeheim, en sy dood . Volgens Steve, wat eens as uitsmyter in Jerry se program die gaste fisiek uitmekaar moes hou, het Jerry hom in Maart vanjaar nog gebel en genooi om sigare saam met hom te rook.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related