HY HET as ’n taamlike groentjie ingekom, ’n komediant van Suid-Afrika van wie niemand nog eintlik daardie kant gehoor het nie.
Maar in sy sewe jaar as die aanbieder van The Daily Show het TREVOR NOAH hom in die Amerikaanse vermaakbedryf gevestig en ’n glanspersoonlikheid in eie reg geword.
Maar nou is die 38-jarige gereed vir die volgende hoofstuk van sy lewe nadat hy in