Hoe deurstaan jy die kragkrisis?
Ek het besluit om eers ál die energie wat daar is, te benut as om kragopwekkers aan te skaf. My bestuurspan maak beurte om snags op te staan en die pompe aan te skakel as die krag aangaan. Hiervoor kry hulle oortydbetaling. Ons hou die damme vol sodat die water vinnig kan kom waar dit nodig is. Só boer ons gemaklik sonder kragopwekkers of sonkrag