Landbouweekblad

Die stert maak die perd

Wat doen jou onderneming, Smart Tails by Magda?

Ek maak sierskousterte vir Amerikaanse Saalperde wat aan skoue deelneem. Ek maak die boonste deel van die skoustert, die sogenoemde toptails, asook die onderste deel, die switches. Die meeste kliënte stuur hul eie perdehare waarvan ek dan die skoustert volgens hul versoek maak. Wat ek vir hulle maak, hang af van wat die kliënt benodig.

Waar het jy aan die idee gekom, en hoe het alles begin?

Ek het in 2007 op ’n perdeplaas naby Petrusburg gebly waar ’n vriend van my, Paul Coetzer van Paul Coetzer-perdestalle, perde vir skoue afgerig het. Dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related