Wat doen Bethulie Skeerdienste alles?
Ek verskaf en bestuur professionele skeerspanne. Dit is ’n ten volle toegeruste skeerdiens en ek koördineer die spanne en stuur hulle na waar en wanneer hulle benodig word.
Alles het in 2001 begin nadat die Bethulie-distriksboere-unie my genader het om hul handskeerspanne te bestuur. Toe die behoefte ’n paar