Landbouweekblad

Topwenke van topveeboere

Die sleutelwoord vir volhoubare veeboerdery is winsgewendheid. Die vraag bly egter steeds hoe gemaak moet word om daardie ekstra paar rande te kry wat ’n boerdery se lewensbestaan in moeilike tye kan help verseker.

Chris Richter

Genetiese verbetering, inskakeling by die waardeketting verder stroom af en doeltreffende bemarking is van die toerusting in ’n veeboer se gereedskapkis om winsgewendheid te verhoog, sê Chris Richter, Simbra-boer en -stoetteler van Bloemfontein.

Richter Simbras lewer gereeld bulle van topgehalte op en het al ’n reeks eerbewyse ontvang.

“Jy moet jou produksie kan verhoog en jou koste verlaag. Om produksie te verhoog, gaan teelmateriaal en vrugbaarheid die belangrikste faktore wees,” sê Chris.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related