Landbouweekblad

WAT WIL KOPERS HÊ?

KORTOM

■ Die Bonsmaratelers mnre. Kobus Poggenpoel en sy seuns, Phillip en Kobus jr., neem die behoeftes van hul kommersiële kopers net so ernstig in ag as die behoeftes van die groot stoetkopers wat miljoene rande vir ’n bul kan betaal.

■ Hulle streef daarna om bulle te teel wat in enige kudde en omgewing in Suid-Afrika hul merk kan maak.

■ Kopers met wie Landbouweekblad op die stoetery se 17de produksieveiling gesels het, was dit eens dat topteelmateriaal ’n groot verskil aan hul winsgewendheid maak.

Die Bonsmara-stoetery Poggenpoel Molopo se produksieveiling, wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad4 min read
Miljoene Dollar Wag Vir SA Teelmateriaal
Die eerste uitvoerprotokol sal na verwagting met Rusland aangegaan word. Dit kan ’n domino-uitwerking tot gevolg hê wanneer verdrae met ander uitvoerlande volg. Die Russiese protokol sloer reeds 12 maande, tot groot frustrasie van die Russiese ambass