DIE STER WAT NET AANHOU GLINSTER
Die donkerkomediereeks White Lotus is nou al ’n hele ruk op Showmax te sien, maar steeds kan kykers nie genoeg van Jennifer Coolidge (61) kry nie.
Die goeie nuus is dat sy nou op die groot skerm te sien is in Shotgun Wedding saam met Jennifer Lopez en Josh Duhamel.