Huisgenoot

WEER TERUG IN DIE KOLLIG

AS IEMAND jou sou vra om aan ’n Julia Roberts-fliek te dink, sal daar waarskynlik baie titels by jou opduik. Pretty Woman, Steel Magnolias, Notting Hill, Erin Brokovich en My Best Friend’s Wedding – telkemale het sy ons hart met haar spel en sjarme verower.

Ja goed, dis alles wonderlike flieks, maar jy sal ook iets anders oplet: Hulle is almal effens … oud.

Julia, een van die grootste Hollywood-sterre van ons era, sit al vier jaar lank op die kantlyn.

Dis nie dat niemand haar meer rolle aanbied nie. Sy vertel gewoon sy stel nie belang in enige

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related