Huisgenoot

DOLVERLIEF NÁ 20 JAAR

DIT sal nooit hou nie, het mense gesê toe hulle begin uitgaan. Sy is net te veel van ’n ster – sy sal moeg raak vir hom en met haar lewe aangaan.

Maar hoe verkeerd was die swartgalliges nie. Twintig jaar later het Hollywood se goue meisie een van die sterkste huwelike in die glinsterstad. En die man wat almal gedink het sy soos ’n warm patat sou los wanneer die aanvanklike verliefdheid oorgewaai het, is steeds haar droomman.

Toe Julia Roberts en Danny Moder (52) se paaie kruis, was dit asof die “aarde onder haar beweeg” en twee dekades en drie kinders later maak hy steeds haar knieë lam.

“Tot vandag toe,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related