Huisgenoot

NUUSKIERIGE ANALIS

EK IS ’n storieverteller én skrywer.

Jy kan nie storie vertel as jy nie die narratief kan skryf nie. Een van die mooiste stories wat ek het, is die storie oor die watervrou.

Ek het nou die dag ’n Kanadese groep na ’n watergat geneem hier op ’n plaas waar sy gewoon het. Hulle sê toe dit is opvallend dat sy – die watervrou – nie hier is nie, en ek vra toe vir hulle of hulle weet wat gebeur het. Sien julle hoe naby die gat aan die lusernland is, het ek verduidelik. Toe die plase aangelê is, was hier brullende trekkers en dorsmasjiene met baie geluide. Die water vat mos daardie trilling saam, en sy het toe besluit om te gaan. Sy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related