Avontuur Afrika

Dis 'n panpartytjie!

Partytjie op die Makgadikgadi-panne! Hoekom? Sal dit nie hierdie baie sensitiewe ekosisteem vernietig nie? Dit was maar net ‘n paar van die vrae wat ek gehad het. Ek bedoel – kan jy jou voorstel dat mense oral op die panne doughnuts doen? Wel, om die waarheid te sê, het ek dit nie eens een keer sien gebeur nie! En as enigiemand dit sóú probeer het, sou hulle vir seker ‘n behoorlike uittrap gekry het!

Ons het by familielede van die OppiPanne-fees gehoor, toevallig dieselfde familielede wat met die voormalige Stormers-rugbyspeler, Joe Petersen en Bok van Blerk saamgespan het om die geleentheid te laat plaasvind. So, ons het besluit om self te gaan kyk.

Kia Suid-Afrika was gaaf genoeg om vir ons die onlangs bekendgestelde nuwegenerasie Sorento vir die reis te leen. Alhoewel dit nie noodwendig ons eerste keuse vir ‘n Botswana-reis – wat beslis ‘n heelwat uitdagende sand seksies sou behels – sou wees nie, was ons reg vir die avontuur. Rudu du Plessis van Outdoor Campers het ingestem om vir ons ‘n Vagabond Rogue te leen en ons het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika6 min read
Europa Op ‘N Ander Manier
In die loop van 35 dae het ons 13 grense oorgesteek en ‘n indrukwekkende 27 523km afgelê (net minder as 6 175km daarvan in ons betroubare, gehuurde kampeerwa). Ons reis het egter nie oor die afstand gegaan nie, maar oor die herinneringe wat gemaak is
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko

Related Books & Audiobooks