FRED MOUTON, net die twee-de spotprenttekenaar in Landbouweekblad se bestaan van 103 jaar, was ’n vlymskerp waarnemer en sterk meningsvormer, en sy prente was veel meer as “net ’n grappie”. Hy is Mei vanjaar op 74 aan kanker oorlede.
Fred was ’n besonderse