Landbouweekblad

GESLAGTE SE STORIES IN DIÉ MANDJIES GEVLEG

Jul besigheid, Paarl Basket, strek oor geslagte. Vertel meer oor die geskiedenis.

My oupa Eduard Christiaan Marais en sy broer, Karel, het weens ’n genetiese toestand blind geraak. Hulle is toe na die Pionierskool op Worcester waar hulle geleer het om mandjies te vleg. Hulle het daarna teruggekom Paarl toe. My oupa het vir iemand gewerk en nie lank daarna nie, in 1945, het hy die besigheid oorgekoop en Paarl Basket begin. My oupa was een van die eerstes wat rottang op groot skaal van Singapoer af ingevoer het. Hy het gekonsentreer op die styl wat tipies is aan die vereniging vir blindes, soos koffieflesmandjies, meubels en riempiewerk.

Ná sy dood in 1973 het my pa, JP Marais, die onderneming oorgeneem. My pa het meer op die groothandel gekonsentreer. Hy het al die mandjies vir I&J se vissersbote gemaak, boesels (oesmandjies) vir die koöperasie en broodmandjies vir Sasko. Hy het ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com In die vorige bedeling kon Eskom met ervare bestuur met gemak elke dag 40 000 MW krag opwek en lewer. Intussen het Suid-Afrika se ekonomie gegroei en het die land se bevolking in 30 jaar meer as verd
Landbouweekblad1 min read
Nasionale Veiling 2023
Die hoogtepunt van die jaar bly maar die Algemene Jaarvergadering, dinee en dan die Nasionale Veiling. Die Algemene Jaarvergadering was baie goed bygewoon deur ons telers. Daar is belangrike punte behandel, groot besluite is met deursigtigheid en goe
Landbouweekblad3 min read
Wetsontwerp Oor Klimaat Amper Op Wetboek
DIE wetsontwerp sal binnekort wet word wanneer pres. Cyril Ramaphosa dit onderteken. “Klimaatsverandering is hier om te bly en ons het betreklik min tyd om daarop te reageer. Die wetsontwerp bemagtig ons om op die gepaste skaal en teen die regte spoe

Related