Landbouweekblad

Diewe dra Limpopo-boer se beesboerdery stuk-stuk weg

DRIE tot vier beeste per maand en ’n totaal van 29.

Dít is hoeveel beeste mnr. Isaih Ramothwala, ’n boer van die plaas Bosluishoek naby Mooifontein in Limpopo, sedert Julie vanjaar verloor het.

Nege van die koeie was dragtig. Dit kom neer op ’n verlies van ongeveer R754 000 as ’n gemiddelde prys van R26 000 per bees bereken word.

“Altesaam 24 van die beeste is in strikke gevang en sommiges is erg vermink omdat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh

Related