Huisgenoot

WOORDE WAT NIE MEER WIL KOM NIE

DIE woorde en sinne klink helder en duidelik in haar gedagtes op, maar wanneer sy dit probeer sê, wil dit maar net nie reg opklink nie.

Uit haar mond kom dit onsamehangend en stamelend. “Moeilik … gesproke woord,” beur die woorde oor Nicole Hearne se lippe. “Kan skryf … woord.”

Dis duidelik sy het iets te sê. Dis net haar spraak wat nie saamwerk nie.

Dan tree haar pa, Clarence, tussenbeide. “Sy weet wat sy wil sê,” vertel hy. “Sy was kleintyd my babbelbekkie – altyd so borrelend.”

Nicole, ’n boorling van Mitchells Plain, Kaapstad, het ’n seldsame toestand waar ’n letsel op die brein haar laat sukkel om woorde te vorm. Sy het dit opgedoen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Matthew Vey
Hy’s allesbehalwe sy karakter in M-Net se Summertide. “Ek speel ’n entitled en onaangename jong man wat beslis nie goed is met eerste indrukke nie,” vertel die 23-jarige wat Wesley speel. “Maar, soos die storie aangaan, leer ons Wesley ken vir wie hy
Huisgenoot5 min read
Nou Kán Ek Maar Koud Kry
NOU, op die ouderdom van 30, kan hy eindelik die dinge geniet wat ander mense as vanselfsprekend ervaar. Klein dingetjies soos ’n koel briesie, wat voorheen rede tot kommer was. Alles te danke aan die sterk en gesonde longe in sy borskas wat eens aan
Huisgenoot4 min read
Oseane
DIE planeet Aarde bestaan ​uit massiewe stukke land en ’n selfs groter aaneenlopende massa water. Die stukke land – Afrika, Europa, Asië, Antarktika, Australië, Noord-en Suid-Amerika – word vastelande genoem. Van die totale oppervlakte van die Aarde

Related