Huisgenoot

VAN HAWELOOS TOT BYNA DOKTOR

EINDELIK het die groot oomblik aangebreek waarna elke student so reikhalsend uitsien – die gradeplegtigheid ná jare agter die boeke; die viering van harde werk en akademiese uitnemendheid.

Toe sy naam uitgelees word, kom Omamuyovwi Gbejewoh, oftewel Dante, aan die beurt om sy meestersgraad in landbou aan die Universiteit Stellenbosch te ontvang. Op die oog af onderskei niks hom van die ander suksesvolle kandidate nie. Dis eers wanneer ’n mens sy inspirerende verhaal hoor dat jy besef wat hy alles moes oorkom om vandag hier te staan.

Daardie gradeplegtigheid was verlede Desember, en vandag praat Dante met ons uit Kensington, Kanada, waar hy nou met ’n beurs vir sy doktorsgraad in landbou studeer.

“Dit het nog nie behoorlik by my ingesink dat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related