Kuier

UITEINDELIK 'N DOKTOR!

Ná 20jaarsestudieskan Andries Daniels (40) oorspronklik van Kimberley in die Noord-Kaap nou trots spog metsydoktorsgraad in wingerd-en wynkunde. Glad nie sleg vir ’n man wat niks van druiwe geweet het nie, en nog minderdaaraan as ’n loopbaanrigting gedink het!

In 2005 het Andries sy BScAgric in wingerd-en wynkunde verwerfen toe gaan werk om ’n inkomste te genereer. Hy het daarna deeltyds sy honneurs-, meesters-en doktorsgraad voltooi terwyl hy gewerk het. En dit is hoekom dit ’n hele 20 jaar gevat het om sy studies te voltooi, maar nou kan hy homself doktor noem.

Volgens Universiteit Stellenbosch (US) is Andries die eerste swart Suid-Afrikaanse man wat ’n PhD in wingerd- en wynkunde verwerf het!

Andries het as deel van sy PhD wiskundige modelle ontwikkel waarvolgens die gehalte van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related