GEDINK al hoe ’n kat kommunikeer, is deur te miaau? Nee, katte is komplekse diere wat moeilik kan wees om te lees, maar hul lyftaal kan jou leidrade gee oor hul bui. Hulle gebruik alles van hul ore, oë en snor tot die punt van hul stert om te wys hoe hulle voel.
GEFOKUS
Wyd oop; pupille vernou.