Avontuur Afrika

“Die Renoster” loop mooi

Dit is belaglik, dink ek terwyl ek jalapeños in ‘n gesteriliseerde fles stop. Dit is middernag. Ek moet vieruur op wees om by die lughawe uit te kom en hier staan ek en probeer iets van die hoop vars produkte – rissies, groenbone en grenadellas – wat ons tuin skielik gelewer het te maak. Ons sou vir drie weke weg wees, so dit moes nóú gebeur, anders het ons verniet ure met ons plantjies gesels om goeie groei te verseker.

Dit is hoe dit begin het. Die groter prentjie is dat ek en my vrou, Kapenaars, ‘n lank uitgestelde reis geskeduleer het wat ‘n paar dae in Gauteng sou insluit voordat ons sou koers kies na die Nasionale Krugerwildtuin. Dit sou ‘n ware mengelmoes van ervarings wees,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko
Avontuur Afrika5 min read
Groentjies Gaan Groot
Dis ‘n uitdaging vir diegene wat gaan en ‘n droom vir diegene wat agterbly. Dit is wat Thierry Sabine – wat die idee vir die die Dakar-tydren in 1977 gekry het toe hy tydens die Abidjan-Nice-tydren op sy motorfiets in die Libiese woestyn verdwaal het

Related